Namibie ||     Etosha ||     Outjo ||     Akkomodasie ||     Kampering ||

Klik om Afrikaans te Lees

Tuisblad Roete Aanwysings Tariewe Besienswaardighede Foto's

Outjo, Etosha Streek, Namibie

Hotel Styl Lodge Akkommodasie en Kampeer terrein vir Etosha streek, Outjo, Namibia

Hierdie eienaars bestuurde lodge bied n beskostigbare alternatief vir lodge verblyf of kampering aan individuele besoekers en toer operateurs in die Etosha Streek van Namibia.
Namibiese gasvryheid, Bed en Ontbyt akkommodasie met n Restuarant en al die geriewe wat uitstekende verblyf waarborg.

Etotongwe Lodge, Outjo, Namibie is 90km Suidwes vanaf die bekende toerisme aantreklikheid, die Etosha Nationale park geleë.
Gewilde akkommodasie en kampeer geriewe met genoeg afleiding vir toeriste op vakansie wat beoog om Outjo as basis te gebruik wanneer toer planne die verkenning van Koakoveld die Etosha Nationale Park of Damaraland in die Noorweste van Namibie insluit.
Etotongwe Lodge is langs die C38 Noordwes wanneer U Outjo verlaat onderweg na Okaukuejo, Khorixas of Kamanjab.
Geo Koordinate       S 20o06'18.4" E016o08'35.7"

Savanah n viervoetige gesinslid uit ons wildkamp.
Spesie: Kudu

Ons Geriewe bied die volgende:

    KAMERS

  • 21 en-suite kamers
  • Lugverkoeling
  • Gestremde Vriendelike verblyf
  • Muskiet Nette

    ALGEMEEN

  • Publieke Kombuis
  • 50ha Wild Kamp
  • Swembad
  • Internet Toegang
  • Restaurant
  • Kroeg

    KAMPERING

  • 8 Afsonderlike Geriewe
  • Elk met Waterpunt EN 220V Kragpunt
  • 6 x Warm water storte
  • 6 x Toilete
  • Lapa met gemeenskaplike braaiarea
  • Gras

Ons is gerigistreerde lede van: (Klik om hul te besoek)

Write a Review for Etotongwe Lodge. Accommodation in Outjo

Einaar Bestuurders: Almarie, Francois & Nico Theart
comms@etotongwelodge.com
TEL: +264 (0) 67 313 333 / FAX: +264 (0) 67 313 644 / Posbus 312, Outjo, Namibia

Terme en Voorwaardes                         Vrywaring